Hallo Eddie en Annalie
Baie dankie vir n streslose trek wat ek Maandag 19 April gehad het. Sammy en sy 2 manne het regtig die ekstra myl vir my geloop, hulle was deurgaans hoflik, vriendelik, hulpvaardig en het regtig al my meubels en bokse met groot versigtigheid hanteer.
Hoop julle gaan van krag tot krag
Mooi bly
Yvonne van Sittert



