Meubels vervoer

Goeie naand

Ek wil net julle werkers bedank vir hulle goeie diens vandag met my trek. Hulle het dit sowaar vir my baie vermaklik. Dankie weereens. Ek sal weer van julle diens gebruik maak in die toekoms. Bedank asb julle uitstekende werkers vir my. 
Vriendelike groete

Jerome Petoors