Flinke Diens

Goeie dag

Baie dankie vir die flinke diens en dat julle ‘n tweede trok gereel het toe die eerste een te klein was.

Ons is baie tervrede met julle dienste.

Groete

SUZ